Plot 28 Nooitgedacht, OR Tambo Street Ext, Klerksdorp/Orkney Road
Baie lekke plek!! Kos is uit die boonste rakke uit! Love julle plek! Jammer dis so ver van ons af, maar sal def altyd ondersteun as ons daai kant is!! Die wat nog nie daar was nie, julle mis uit!!
Thanks, for a great evening. Great music last night, great people and a great atmosphere. Had a awesome time!Will defenitely be seeing us again.
Uit di kop uit nog elke keer wat ek daar kuier is dit regtig lekker di kos uit di boonste rakke en n lekker verskeidenheid. Die wat daar verby ry stop gerus daar daai is ons kraalkop tussen orkney en kld